musiek-agtergrond-7

Bestel die nuwe Ontspoor album

My nuwe vol lengte album is uiteindelik hier. Dit is beskikbaar vir slegs R140.
Plaas jou bestelling in die vorm of stuur sommer direk n epos aan rateljagter@zybrandt.co.za .
Onthou asb om jou besonderhede soos posadres by te voeg.
Ons sal vir jou ‘n epos stuur met verdere besonderhede.

Ontspoor cd

Boodskap

Ek wil graag van jou hoor.
Indien jy enige terugvoer het oor my musiek of sommer net wil hallo sê, vul asb die vorm in of stuur ‘n epos direk na een van die epos adresse.

Zybrandt Kontak Vorm

Besprekings

Vir besprekings stuur ‘n epos aan rateljagter@zybrandt.co.za
of whatsapp na 079 906 5586 .

Of vul asb die vorm in met soveel inligting as moontlik. Ons sal so gou as moontlik terugkom na jou toe.

Zybrandt Booking Vorm