Nuus

Nuus

Zybrandt En Zybrandt het losgetrek. Of jy hom ken as Zybrandt, Lourens, Trucker of buddy, jou hartsnare span nooit weer dieselfde na een van sy shows nie. Gewone jeans, gewone T-shirt, sy ou faithful kitaar, maar niks aan hierdie ou is gewoon nie. Ongewone mooi venue,...