SNEEU EN SATYN

My Nuwe EP met die jaar se enkesnitte en nog meer is nou beskikbaar!

Vlerke Neer Video

Soveel wonderlike mense het saamgekom om die huldeblyk aanmekaar te sit.
Kyk hier en deel met almal!

Kamoefleer Musiek Video!

Jeremy Farber het ‘n animasie video gemaak vir my nuwe enkelsnit Kamoefleer!

Video vir Anders

Kyk die “one shot” musiek video vir die liedjie ANDERS hier!

Vol Lengte Akoestiese Album Beskikbaar

Album Slegs R140. Sluit aflewering in Suid Afrika in.
Of luister daarna op Spotify, Apple Music, Youtube en vele ander plekke aanlyn.

Nuusbrief

Kry die nuuste informasie oor nuwe musiek, merch en vele meer eerste!

vlerke neer
Zybrandt Anders Single
Zybrandt Anders Single